DASS: HS | DASS: LS | DASS: GFase
Geagte Ouers en matrieks
Die ekstra matriekklasse volg nie tans 'n spesifieke rooster nie - die opvoeders reël klasse soos hulle dit nodig ag. Daar bestaan egter 'n groot moontlikheid dat ons 'n lenteskool vir sekere vakke sal aanbied. Ons sal u op hoogte hou.
Groete, HSL Matriekopvoeders