personeel  
 
Hoërskool Ladismith het die afgelope vyf jaar gegroei. Die senior leerkragte is ervare, gesoute opvoeders wat met gemak ons jonger personeel aan die hand neem en ondersteun. Die skool is 'n gewilde keuse vir proefstudente en ons ontvang jaarliks vele aansoeke. Die meeste hoërskool personeellede is by beide die AOO-Fase (Grade 7 tot 9) sowel as die VOO-Fase (Grade 10 tot 12) betrokke.  
  SENIOR- en VOO-FASE


Mnr Sammy Elie

Skoolhoof
Wiskunde Graad 10A en 10C

Mnr Shannon Smith
Departementshoof: Hoërskool
Wiskunde Graad 8, 9, 11A, 12A en 12C

Mej Roné de Villiers
Lewenswetenskap Graad 10 tot 12

Mnr Juandré September
Besigheidstudies Graad 10A, 11A, 12A
Rekenaartoepassingstegnologie Graad 10A, 10C, 11A en 11B

Mnr Jean Dekker
Hoof: Kannaland Hoërskole Atletiek
Webmaster
Geografie Graad 7 tot 9
Geskiedenis Graad 7 tot 9
Rekenaartoepassingstegnologie Graad 10B, 11C en alle matrieks

Mej T Louw
Afrikaans Graad 10 en 11
Lewensoriëntering 10C

Mev Annalize Nel
English First Additional Language Grade 10 to 12

Mnr Alzandré Mostert
Wiskundige Geletterdheid Graad 10, 12
Toerisme Graad 10, 12

Mev Annemarie Schultz
Rekeningkunde Graad 10A, 11A, 12A
Toerisme Graad 12A, 12B, 12C
Mentor vir nuwe leerkragte in Toerisme en Rekeningkunde

Mej Andrea Job
Afrikaans Graad 7 to 9
English First Additional Language Grade 7 to 9
Skeppende Kunste Graad 7 tot 9

Mev Miché Jacobs
Wiskunde Graad 7
Wiskundige Geletterdheid Graad 12A, 12B en 12C

Dr Nelia Garner
Fisiese Wetenskap Graad 10 tot 12
Natuurwetenskap Graad 7 tot 9

Mnr Brandon Gertse
Lewensoriëntering 10A, 10B en alle matrieks
Tegnologie Graad 7 tot 9
SW Graad 6

Mev Karien van Tonder
Afrikaans Graad 12

Juffrou Desmine Abrahams
Rekeningkunde

  IM- en GRONDSLAGFASE  


Me Alnorah Bell
Adjunk-Hoof
Afrikaans Graad 4 tot 6, SW Graad 4 en 5

Mev Anthea Jacobs

Trompoppies
Hulpbronklas

Juf Claudia Willemse
Assisstent: Hulpbronklas

Juffrou Chantelle Oosthuizen
Voorskool: Wiskunde, Afrikaans en Lewensvaardigheid

Mev Leonie Fourie
Graad 1

Mev Bellona Peceur

Graad 2

Mej Lize-Marie Swart
Laerskool Departementshoof
Graad 3

Mev Linda Radyn
English First Additional Language Grade 4 to 6
Lewensvaardigheid Graad 4 tot 6

Mnr Dawid Crafford
Wiskunde Graad 4 tot 6
NWT Graad 4 tot 6

 
 
 
ontwerp / ontwikkelling / instandhouding:  d EX   |  kopiereg © hoërskool ladismith 2017 - 2021 |  hosting deur 1-grid