![]() |
|||||||||||||||||
skoolleuse | personeel en gades verjaarsdae | argief | |||||||||||||||
Ons leuse is Excelsior, 'n Latynse woord. Dit beteken om altyd hoër te streef en om jouself voortdurend te verbeter. Die leuse is soortgelyk aan die Latynse woorde semper altior - altyd hoër. | ![]() |
Glo dit of u wil of nie, maar dit is nie die kinders wat ons ouer maak nie - ons wórd net! Vervolgens dus ons verjaarsdae, alfabeties volgens van. | ![]() |
Hier verskyn links na vorige kwartale se gebeure. Aan die einde van 'n kwartaal word 'n nuwe link dus bygevoeg. | |||||||||||||
nss-uitblinkers, 2020 | Naam en Van | Datum | 2017 | ||||||||||||||
Die volgende leerders het uitstekend tydens die afgelope Nasionale Senior-Sertifikaat eksamen presteer. Ons is waarlik trots op hulle! |
Juffrou Alnorah Bell Mnr Dawid Crafford Mnr Jean Dekker Juffrou Roné de Villiers Mnr SA Elie Juffrou Leonie Fourie Juffrou Dr Nelia Garner Mnr Brendon Gertse Juffrou Anthea Jacobs Juffrou Miché Jacobs Juffrou Andrea Job Juffrou Thailah-Ann Louw Mnr Alzandre Mostert Juffrou Annalise Nel Juffrou Bellona Peceur Juffrou Linda Radyn Juffrou Annamari Schultz Mnr Juandré September Mnr Shannon Smith Juffrou Lize-Marie Swart Juffrou Karien van Tonder |
27 November 17 November 15 Januarie 21 Oktober 14 Februarie 31 Mei 27 Junie 4 Desember 28 Januarie 4 Desember 25 September 15 Februarie 10 Januarie 6 April 9 November 5 April 5 Desember 20 Maart 10 Januarie 24 Februarie 5 Augustus |
Kwartaal 1, Kwartaal 2, Kwartaal 3, Kwartaal 4 |
||||||||||||||
2018 | |||||||||||||||||
Tamryn Cloete - Eerste Posisie | |||||||||||||||||
Kwartaal 1, Kwartaal 2, Kwartaal 3, Kwartaal 4 |
|||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||
2019 | |||||||||||||||||
Kwartaal 1, Kwartaal 2, Kwartaal 3, Kwartaal 4 |
|||||||||||||||||
2020 | |||||||||||||||||
Kwartaal 1, Kwartaal 3 | |||||||||||||||||
Renecia Timmie - Tweede Posisie | |||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||
top-5 balkies | |||||||||||||||||
![]() |
'n Inisiatief asook nalatenskap van mnr Andrew Davids. Die top 5-leerders vir elke graad geniet kwartaalliks erkenning en die balkies is nóg 'n manier om hul vir hul harde werk te beloon. Die top-leerder in elke graad dra 'n goue balkie en die ander blou balkies. Die balkies word aan die begin van elke kwartaal uitgedeel en weer aan die einde ingehandig. | ||||||||||||||||
video's en media | |||||||||||||||||
![]() |
Videomateriaal van aktiwiteite verskyn hier. Kliek op die foto's om die grepe af te laai. Die grootte asook die tipe lêer word voorsien. | ||||||||||||||||
gallery | |||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||
![]() | Elcardo Rothman se item wat hy tydens die 2017 matrieks se laaste skooldag gelewer het. Grootte: 13.7MB; Tipe: mp4 |
||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||
![]() | Hildred Swart se saxofoonsolo tydens 'n onlangse konsert van die Musiekhuis. Eerste optrede! Grootte: 8.34MB; Tipe: mp4 |
||||||||||||||||
Vir die beste leerder in elke graad | |||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||
ons waardes | |||||||||||||||||
![]() |
Ons het 13 waardes wat voortdurend met die leerders bespreek word, tydens klas asook saal: |
||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||
Vir die tweede tot vyfde posisie | |||||||||||||||||
ontwerp / ontwikkelling / instandhouding: d EX | kopiereg © hoërskool ladismith 2019 | hosting deur 1 grid |